WEDDINGS

VENUE

FOOD

CONFERENCE

FOREST

EVENTS

FEEDBACK

Graag wil ons net vir die hele span van D’Aria, wat verantwoordelik was vir die ongelooflike Valentine’s aand, baie baie dankie sê.

Ons het gevoel ons stap in ‘n sprokieswereld met ons aankoms! Die kos was ongelooflik (meer as wat ons kon opeet!)
Die komplimentere wyn en water was heerlik op die warm aand en die kelners se diens was voortreflik!

En dan die musiek! Daar is nie woorde om te beskryf hoe pragtig dit was en hoe ons dit geniet het nie!

Baie dankie dat ons dames ons tafel se blomme kon huistoe neem – nou leef die romanse van Valentine’s dag bietjie langer voort in ons huise!

Nogamaals dankie vir ‘n absoluut wonderlike aand en dat julle ons weer kon laat glo in die sprokie van die liefde.

Marilize Moller

Feesmarkorganiseerder, Stellenberg-gemeente

Ek wil dankie sê vir ñ onvergeetlike Bederf oggend. By ons aankoms was ons soos prinsesse behandel met ñ heerlike koppie koffie en eetdingetjie.

Die gaskunstenaars het my bekoor met die passie en ywer hoe hulle dit aangebied het. Met ñ lied in my hart het ek D’Aria gister verlaat.

Dit is vir ons as Seniors ñ riem onder die hart dat daar sulke geleenthede vir ons gebied word. Ja, soos Kaleidoskoop genoem het, ons Senior se stemme word nie meer gehoor of inag geneem nie, want ons is “outyds”. Julle het ons gister weer laat “jonk” voel en met ñ huppel laat loop.

Seënwense vir julle wonderlike naaste diens.

Marietjie Barnard

We just wanted to thank you for all your input into The Smile Moms Tea Party.

Without all your personal hard work and input over the past few months this event would have not been the success it was.
The staff were great and always so willing to do whatever needed to be done.

It has been a complete pleasure to work with you and I hope to do more work with you in the future.

As mentioned please can you send me your final invoice today, if possible, so that we can have it processed in time for payment which happens on a Friday.

Emily & Team

Smile Radio

LOCATION

M13 (Racecourse Road)
Durbanville

GPS: Springfield Farm
S33 50 26 | E18 36 38

OFFICE HOURS

MONDAY – FRIDAY
08:00 – 17:00

X