december, 2019

13dec8:00 pmNataniël in Concert

Event Details

Nataniël keer terug na die ouditorium van die Hoërskool Durbanville op Vrydag 13 Desember vir sy jaarlike Kerskonsert met Charl du Plessis op klavier, Werner Spies op baskitaar en Peter Auret op tromme.
Met die konsert bring Nataniël musiek en stories, oud en nuut, immergroen en oorspronklik. Wysheid en wonders, verbeelding en verbasing na die verhoog!
’n Kaalkop-Kersfeeswinkel sal beskikbaar wees in die foyer.

Kostuums deur Floris Louw.

Durbanville Hoërskool Ouditorium

BESPREEK  DEUR

COMPUTICKET

 

Time

(Friday) 8:00 pm

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

X