september, 2019

14sep6:00 pmDie Burger Vroue-aandHosted by Nedine Blom & Die Burger

Event Details

? KOM KUIER SAAM! Die Burger se gewilde vrouedag vind weer op 14 September by Venue D’Aria in Durbanville plaas.

Kuier saam met voorkomsguru Hannon Head-Office, MC Karien Basson, Nedine Blom, plastiese chirurg Hilmar Lükchoff en Loki Rothman.

?Vanjaar is daar ‘n oggend- en aandsessie waarvan die program presies dieselfde is.
?Daar is 460 plekke per sessie.
?Daar sal weer ‘n mark met interessante stalletjies wees, heerlike kos en drinkgoed, modevertoning en ‘n propvol geskenksak.

?Kry jou kaartjies hier: http://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=1492074711
Kostes: R380 per persoon

Time

(Saturday) 6:00 pm

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

X