SONJA HEROLDT

Events on Stage bied met trots aan:

Sonja Heroldt

Alle seniors word uitgenooi na 'n heerlike bederfoggend.

Datum: Maandag, 29 Februarie 2016
Tyd: 10:00
Plek: D'aria Funksielokaal @ Venue D'Aria
Prys: R60 per persoon
Sluit in: koffie/tee en verversings

info@eventsonstage.co.za l 082 074 1269

"By elkeen van my musiekmotiveringsprogramme vra ek die organiseerder om vir my 'n dame te nomineer aan wie ons erkenning kan gee. Dit is gewoonlik die besigheidsvrou of die sportvrou of selfs 'n "celebrity" wat vereer word vir hulle prestasies.
Maar wat van die baie gewone vroue wat net in die stilligheid hulle buitengewone omstandighede oorkom. Ek meen hulle verdien ook om erken te word vir die manier hoe hulle oorkom.

Ek glo dat herdie erkenning ook as voorbeeld en motivering dien vir die res van ons. Dit spoor my aan om ook my omstandighede te oorkom. - Sonja Heroldt"
Meer inligting: Sonja Heroldt
D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved