NATANIËL IN KONSERT

Datu: Vrydag, 19 Junie en Saterdag, 20 Junie
Tyd: 20h15

Plek: D'Aria Function Venue
Koste: R195 pp / pensionarisse en student R175
Sluit verwelkomingdrankies - wat vanaf 19:00 bedien word - in.

Kontak: events@venuedaria.co.za l 082 074 1269


‘n Kunstenaar so eie aan Suid Afrika met 15 albums, meer as 60 oorspronklike teater produksies en 14 gepubliseerde boeke agter sy naam.

Charl Du Plessis, bekroonde pianis sal weer verantwoordelik wees vir die begeleiding. Nataniël se stories beloof om u mee te sleur, sy kwinkslae sal u laat skaterlag en sy liedere nog dae aan een laat saam sing. Bespreek nou en maak seker u plek is gewaarborg.


D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved