NASIONALE VROUEDAG MET WANDA BAM

Date: Tuesday, 9 August 2016
Tyd: 09h00 to 12h00

Plek: Venue D'Aria
Koste: R150 per single ticket / R250 per double ticket
Includes decadent refreshments, coffee/tea & juice

Contact: info@eventsonstage.co.za


Heelvrou spreek al drie dimensies (Hele vrou) van vrouwees aan en word op ‘n multidissiplinere basis aangebied. Die fokus is om elke vrou in die geHEEL, Gees, Siel en Ligaam, te bemagtig om uiteindelik onafhanklik vorentoe te stap na ‘n nuwe HEEL toekoms.

Jy deel met die verlede, handel af met gedrag wat daaruit voortvloei, in jou emosies genesing vind en leef uit 'n nuutgemaakte gees en nie uit stukkende emosies nie. Nuwe denksisteme word bespreek en deurgaans aan die hand van praktiese oefeninge en interaksie, hanteer. LIGGAAMS-heel As mens, kry ek een "woning" in my aardse leeftyd, om in te woon. As ek haar nie vertroetel, beskerm en versorg nie, nie gebalanseerd leef nie ... kan ek nie Geestes- en Sielsgesondheid ervaar nie! Dames word toegerus met gesonde eet- en oefengewoontes. Die sessies word prakties hanteer met praktiese oefeninge en stapsessies. Hier word ook van Christelike meditasie gebruik gemaak. Hierdie seminaar word ook in ‘n Opvolg seminaar formaat aangebied waar gefokus word op verhoudinge in die huwelik, famlie en vriendekring. Hier word seksualiteit en alle aspekte van verhoudinge hanteer.


D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved