GALLERY

Sanlam 2017 HR Workshop

Hi John

Baie dankie vir ‘n suksesvolle werkswinkel!!

Ek wil names elke kursusganger vir jou en jou span baie dankie sê vir die uitstekende diens wat julle lewer!!

Baie dankie vir die extra tree wat jy en jou span vir julle gaste gee om elkeen spesiaal te laat voel.

Die eetgoed is net in ‘n ander klas en die mense was mal oor die “Lamb shank”!! Mark se sy vegetarian gereg gister was heerlik!! Komlimente aan die kokke!!

Dit is met ‘n geruste hart dat ons na D’Aria toe kom en weet dat alles 100% reg sal verloop. Dit help baie!! Julle plek is pragtig!

Bou so voort op julle goeie diens!!

Lekker dag!

Groete

Douwrene van der Linde

Learning & Development Program Administrator

SL: Human Resources - SL: HR:Training & Development

D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved