GALLERY

6 December 2016 Tafelberg Furnishers End Year Function

Ons waardeer die mooi terugvoering na Tafelberg Meubileereders se eindjaar funksie by Venue D'Aria

"HI Anzel

Julle was GREAT soos altyd, in alle opsigte – baie dankie vir jul professionele diens – dit is werlik n plesier om te werk saam mense wat so bevoeg en bekwaam is – en op hul voete kan dink.

‘n Baie Geseende Kerfees en nuwe jaar vir jou ook Anzel – hoop jy geniet n welverdiende ruskans.

Kyk mooi na jouself, tot weersiens!

Groete
Tania"

'n Heerlike aand met Elvis Blue op die verhoog en Hiram Koopman op saksofoon - ongelooflik!

D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved