GALLERY

2016 ATKV WOORDVEERTJIES

Wat 'n aand!

Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville toegeken. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.

Weereens was die #Woordveertjies2016 'n belewenis met To-Nett's Florist Hiring & Decor wat die verhoog en "fairy lights" opgetower het en Royal Blu Events wat vir die moderne dekor vreantwoordelik was.

Touareg Tents het die tent verskaf en soos gewoonlik was hul diens puik!

Dankie Jean du PlessisPhotography vir die fotos!

D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved