25th ANNUAL CHOC BERG RIVER PROJECT INVITATION

"Wees gegroet vriende,

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer die historiese 25ste CHOC – Bergrivierprojek op bovermelde datum aangebied word. Sien asseblief onderaan ‘n uitnodiging met relevante inligting - vir jou ter inligting.

Ten einde van hierdie aand ‘n onvergeetlike ervaring te maak, het die CHOC, die borge en projekspanne wat aan hierdie jaar se projek gaan deelneem, die genoëe om jou en jou sakevriende uit te nooi om die aand saam met ons te kom geniet - met van die land se beste kunstenaars wat jou die aand gaan vermaak met musiek, klank en beligting van wêreldgehalte."
Attie Laubscher
D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved