NALEDI BOEK BEKENDSTELLING

Date: Donderdag, 11 Mei 2017
Tyd: 18h30 for 19h00

Plek: Venue D'Aria
Koste: R100 per persoon
Sluit drink-en eetgoed in

Contact: Riandi van der Walt
riandivdwalt@naledi.online
0746302526


Graag nooi ons jou uit om ʼn besonderse gespreksgeleentheid en boekebekendstelling saam met ons te geniet. Sien asseblief die onderstaande uitnodiging. Let asseblief daarop dat die RSVP datum uitgestel is toe en met Maandag, 08 Mei 2017 om 12:00. Bevestig asseblief jou bywoning per e-pos na Riandi van der Walt by riandivdwalt@naledi.online as jy die aand saam met ons gaan kom geniet. Die koste is R100-00 wat ʼn ligte vingerete en wyn insluit. Stuur asseblief hierdie uitnodiging aan enige persoon wat mag belangstel om na die gesprek te kom luister.



D'Aria Wedding and Conference Venue | All Rights Reserved